| Modulekode | NUR 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Sistematiese ge?ntegreerde stelselsbenadering ten opsigte van homeostase, inflammasie en reaksie op siekte, beginsels van mediese en chirurgiese verpleegsorg (insluitende peri-operatiewe sorg en wondsorg); immunologie en hematologie: beraming en hantering van oordraagbare en nie-oordraagbare, akute en kroniese siektes in all ouderdomsgroepe in gemeenskaps- en hospitaalopsette LW: Slegs BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | NUR 110, NUR 120, NPE 110, NPE 120 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App